Sedert 1999 is BIONAMIX gevestig as Suid-Afrika se voorste
organies-gebaseerde plantvoedingspesialis.
Die dryfkrag van die maatskappy is 'n
innoverende veelsydige bestuurspan.
Bionamix se sukses berus op toegewydheid aan die omgewing en die verbetering
van all lewe. Dit vorm die basis van doelgemaakte plantvoedingsprodukte wat
volhoubare produksie van voedsel en vesel ondersteun.
Besoek news and tips vir meer inligting, verspreiders en kontakte.